For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Stanisław Lem.

Stanisław Lem



Stanisław Lem

Poolse skrywer, filosoof en essayis


Literêre stroming
Wetenskapsfiksie


Beduidende werke


Solaris (1961)
Dominique Signoret:
Die planeet Solaris se twee sonne

Stanisław Herman Lem [staˈɲiswav ˈlɛm] (* 12 September 1921 in Lwif (Lemberg), † 27 Maart 2006 in Kraków) was 'n Poolse skrywer van wetenskaplik gefundeerde wetenskapsfiksie met 'n psigologies-filosofiese agtergrond asook filosofiese en satiriese werke. Sy boeke is in 41 tale vertaal en het al meer as 27 miljoen eksemplare verkoop sodat Lem as een van die mees gelese wetenskapsfiksie-skrywers buite die Engelse taalgebied beskou word.[1]

Lem, wat aanvanklik as arts en in die 1970's tydelik as dosent vir Poolse literatuur in Kraków werksaam was, het veral met sy wetenskapsfiksie-roman Solaris (1961) bekendheid verwerf. Hierdie boek is drie keer verfilm - as televisiefilm (1968) en - vir die silwerdoek - deur die Sowjet-Russiese meesterregisseur Andrei Tarkofski (1972). Die Oscar-wenner Steven Soderbergh het die roman nog eens in 2002 verfilm. George Clooney vertolk die hoofrol in die Amerikaanse rolprent.

In sy werke het Lem, wat as universele geleerde beskou kan word, veral filosofiese onderwerpe behandel, maar dikwels ook sy omvattende kubernetiese en psigologiese kennis verwerk. Sentraal gestaan het spekulasies oor tegnologie, die wese van intelligensie, die onmoontlikheid om wedersydse kommunikasie en verstaan te bewerkstellig, die wanhoop oor menslike beperkinge en die mensheid se plek in die heelal. Sommige van sy werke is as fiksie geskryf, terwyl ander as essays of filosofiese boeke gepubliseer is.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Stanisław Lem
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?