For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Standplaas.

Standplaas

Standplaas is die benaming wat sedert die ontdekking van goud aan die Witwatersrand aan eiendomspersele gegee is, en wat mettertyd na die res van die land versprei en die benaming "erf" verdring het.

Die stad Johannesburg het nie soos die meeste Boeredorpe in die Zuid-Afrikaansche Republiek al langs ’n deurpad of hoofstraat ontwikkel nie. In die meeste van dié dorpe was die sentripetale kragte by die ontstaan daarvan gewoonlik ’n markplein, kerkgebou of veldkornetskantoor. In die Goudstad se geval het die Goudwet van die ZAR gemaak dat die wa en osse heel onverwags ingegryp het om die aard van die stad te bepaal.

Artikel 65 van Wet nr. 8 van 1885 – die sogenaamde Goudwet – het bepaal elke gelisensieerde delwer sou daarop geregtig wees om, benewens sy kleim(s), ’n standplaas vir sy woonplek of wa te hê waarvoor hy nie hoef te betaal nie. Hierdie "standplaatse" was dus in werklikheid staanplekke vir die ossewaens waarmee die eerste delwers na Johannesburg gekom het.

Die aanwesigheid van goud en water asook hierdie bepaling rakenbde die "standplaatse" was dus die sentripetale kragte wat tot die ontstaan van delwerskampe op die Witwatersrand aanleiding gegee het. Van hier het die benaming standplase vir boupersele na die platteland van Transvaal versprei sodat dit die ou benaming "erwe" heeltemal verdring.

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • (en) Potgieter, D.J. (ed.) 1972. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou).
  • (af) Stals, prof. dr. E.L.P (red.). 1978. Afrikaners in die Goudstad. Deel 1. 1886 - 1924. Kaapstad en Pretoria: HAUM.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Standplaas
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 ๐ŸŽ‰! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?