For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Sonnet.

Sonnet

Die term sonnet is afgelei van die Provençaalse woord "sonet" en die Italiaanse woord "sonetto"; beide beteken "klein liedjie". Sonnette as digvorm het hul oorsprong in Sisilië; die eerste sonnette het volgens oorlewering uit die pen van Giacomo da Lentini, notaris aan die hof van Frederik II in Palermo gekom. Dit het teen die dertiende eeu die norm geword om na 'n gedig met 14 lyne, 'n streng rymskema en logiese struktuur te verwys as 'n sonnet.[1] Die konvensies aangaande sonnette het deur die eeue heen gegroei en verander.

Die Italiaanse sonnet bestaan uit 14 versreëls. Die eerste agt versreëls (oktaaf) het 'n beeld en die laaste ses versreëls (sekstet/sestet) 'n toepassing van die beeld.

Die Engelse/Shakespeare sonnet bestaan uit veertien versreëls, elk met vyf jambiese versvoete

v/ | v/ | v/ | v/ | v/    v = onbeklemtoonde lettergreep; / = beklemtoonde lettergreep.

Die uiterlike bou van die Engelse sonnet is as volg:

• drie kwatryne met die volgende rymskema: abab cdcd efef (kruisrym)

• 'n koeplet met die rymskema: gg (paarrym)

Hier kry ons geen beeld en toepassing nie, maar 'n geleidelike opbou tot 'n hoogtepunt in die slot (koeplet).

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Letterkundegids graad 10, Moria-publikasie

Verwysings

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Sonnet
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?