For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Snoeker.

Snoeker

Snoeker word op 'n biljarttafel met vangsakkies langs die kante en 22 gekleurde balle gespeel. Punte word behaal deurdat die balle met ʼn lang houtstok en die wit bat in die sakkies geskiet word. Gewoonlik word dit net deur 2 spelers gespeel, maar pare en spanne kan ook saam deelneem. Snoeker word op 'n biljarttafel gespeel wat van 6 vangsakkies (3 weerskante van die tafel) voorsien is.

Daar is 22 balle, naamlik 15 rooies, 'n gele, 'n groene, 'n bruine, 'n bloue, 'n pienke, 'n swarte en ʼn witte. Elke speler het 'n lang houtstok met 'n viltpunt waarmee hy die wit bal in die rigting van 'n rooie stool met die doel om laasgenoemde in 'n sakkie te laat beland. Indien die hou geslaag het, moet hy 'n bal van 'n ander kleur (ʼn sogenaamde kleurbal) kies en die bal op dieselfde wyse na 'n sakkie skiet. Daarna moet 'n rooi bal weer gespeel word.

Sodra 'n skoot misluk, kry die volgende speler ʼn beurt. Elke bal het 'n puntwaarde wat aan die speler toegeken word sodra die bal in die sakkie beland het. Rooi tel 1 punt, geel 2, groen 3, bruin 4, blou 5, pienk 6 en swart 7. Wanneer die wit bal ook in die sakkie beland, word 4 punte van die speler se puntetotaal afgetrek. Wanneer na 'n rooi bal gespeel word maar 'n kleurbal word raak geskiet, word die bal se puntwaarde van die speler se totaal afgetrek.

Totdat al die rooi balle in die sakkies is, word die kleurballe telkens weer op bepaalde posisies op die tafel geplaas nadat hulle in 'n sakkie beland het. As daar geen rooi balle meer oor is nie, word die ander balle in die volgorde van hul puntewaarde gespeel. Die speler met die meeste punte wen.

Bronnelys

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Snoeker
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?