For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Smaragtablet.

Smaragtablet

Die smaragtablet van Hermes Trismegistus was een van die mees invloedryke dokumente in Alchemie. Volgens oorlewing is die werk toegedig aan Apollonios van Tyana 'n Griekse filosoof van die 1ste eeu n.C. Die oudste weergawe is in Arabies en dateer uit die 6de eeu n.C. wat deur 'n Christelike priester van Nablus vertaal is. Die dokument kom uit 'n boek "Kitâb sirr al-halîqa" (Die geheime boek van die skepping) deur Balinus. Balinus was die Arabiese naam vir Appolonius. Volgens die boek eien Appolonius nie self die outeurskap van die dokument nie. Hy beweer dat hy dit gevind het in die grafkelder van Hermes, in die hande van 'n ou man wat op 'n troon gesit het.

Die invloed van die dokument was hoofsaaklik te danke aan die gerug dat die dokument die somtotaal is van alle kennis.

Die smaragtablet bevat die volgende woorde:

Dit is waar sonder enige twyfel, seker en ongetwyfeld waar.

Dit wat bo is, is soos dit wat onder is en dit wat onder is, is soos dit wat bo is ten einde die wonderwerke van eenheid te laat plaasvind.

En soos wat alle dinge geskep is deur die oordenking van eenheid en die bemiddeling van eenheid, so verrys alle dinge deur die aanpassing van hierdie eenheid.

Die son is die vader en die maan is moeder

Die wind het eenheid gedra in sy baarmoeder en eenheid is verpleeg deur die aarde

Eenheid is die vader van alles wat wonderbaarlik is in die wêreld.

Eenheid se mag is volledig as dit na die aarde gedraai word.

Wat aards is moet geskei word van dit wat vurig is, die fyn van die growwe, deur groot skerpsinnigheid.

Eenheid styg saggies van die Aarde af op na die Hemel, en daal weer terug na die aarde en die kragte van bo en van onder word saamgesnoer.

Hierdeur sal jy die glorie van die hele wêreld besit met helderheid en van daardie oomblik af sal alle duisternis van jou af wegvlug.

Hierdie eenheid is die krag van alle kragte, want dit oorkom elke subtiele ding en dring elke soliede ding binne.

Op die wyse is die wêreld geskep.

Hieruit vloei uitnemende aanpassings voort, waarvan die middele hier is.

Om hierdie rede is ek Hermes Trismegistus genoem, want ek hou die drie dele van die wysheid van die hele wêreld vas.

Wat ek te sê het oor die wysheid van die werking van die Son, is voltooi.

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • 2001, S. Martin, Alchemy and alchemists, bladsy 20, 21
  • 2007, C. Rebisse, Rosicrucian History and Mysteries, Antenaeum Press Ltd, bladsy 29.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Smaragtablet
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?