For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Slag van die Rio de la Plata.

Slag van die Rio de la Plata

Slag van die Rio de la Plata
Deel van die Tweede Wêreldoorlog

Die Slag van die Rio de la Plata
Datum 13 Desember 1939
Ligging Langs die monding van die Río de la Plata in Argentinië en Uruguay, Atlantiese Oseaan
Resultaat Oorwinning vir die Britse Statebond[1]
Strydende partye
Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Bevelvoerders
Vlag van Nazi-Duitsland Hans Langsdorff (selfmoord) Vlag van Verenigde Koninkryk Henry Harwood
Sterkte
Een dwergslagskip Een swaar kruiser
2 ligte kruisers
Ongevalle
Een dwergslagskip vlug en sink haarself
36 dood
60 gewond
Een swaar kruiser erg beskadig
Twee ligte kruisers beskadig
72 dood
(Achilles 4, Ajax 7,
Exeter 61)
28 gewond

Die Slag van die Rio de la Plata het op 13 Desember 1939 plaasgevind naby Montevideo in die Suidwes-Atlantiese Oseaan.

Seeslag

[wysig | wysig bron]

Nadat die Admiral Graf Spee, onder beheer van kaptein Langsdorff, verwoesting gesaai het onder die Geallieerdes se handelsvloot in die suidelike Atlantiese Oseaan het Langsdorff slagoffers gaan soek op die handelsroete van Suid-Amerika. Op die oggend van 13 Desember 1939 word Graf Spee deur die skepe HMS Ajax, HMS Exceter en HMS Achilles van die Britse Vloot onder leiding van Kommandoor Henry Harwood gewaar. 'n Geveg begin en na 35 minute word die Exceter deur die Admiral Graf Spee se 11-duim kanonne buite aksie gestel. Die Exceter se 8-duim kanonne het ook skade aan die Graf Spee aangerig en Langsdorff gaan soek skuiling in die neutrale hawe van Montevideo met die Ajax en Achilles op sy hakke.

Die neutrale regering van Uruguay verleen egter net 72 uur aan Langsdorff vir herstelwerk. Intussen het die Britte via diplomatieke kanale Langsdorff onder die indruk gebring dat daar 'n groot Britse taakmag opgedaag het en net buite die hawe vir hom wag. Ná drie dae vaar die Graf Spee uit die hawe en word deur die bemanning gekelder in die riviermonding. Langsdorff pleeg drie dae later selfmoord.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. O'Hara 2004, bl. 7.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

32°S 47°W / 32°S 47°W / -32; -47

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Slag van die Rio de la Plata
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?