For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Slag van Waterberg.

Slag van Waterberg

Slag by Waterberg
Deel van die Herero Oorloë
Datum 11 Augustus 1904
Ligging 20°31′0″S 17°14′0″O / 20.51667°S 17.23333°O / -20.51667; 17.23333
Waterberg, Duits-Suidwes-Afrika
Resultaat Beslissende Duitse oorwinning
Strydende partye
Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk Herero's
Bevelvoerders
Vlag van Duitse Keiserryk Luitenant-generaal Lothar von Trotha Samuel Maharero
Sterkte
2 000 3 500 - 6 000 krygers met hul families
Ongevalle
26 gedood, 60 gewond Onbekend, maar hoog

Die Slag van Waterberg het op 11 Augustus 1904 by Waterberg in Duits-Suidwes-Afrika (die hedendaagse Namibië) plaasgevind. Dit was die beslissende geveg in die Duitse veldtog teen die Herero's.

Die Duitse magte was onder die bevel van luitenant-generaal Lothar von Trotha met net meer as 1 500 soldate.[1][2] Hulle was bewapen met 1 625 gewere, 30 kanonne en 14 masjiengewere. Die Herero's, daarteenoor, was onder die bevel van Samuel Maharero. Hulle het 3 500 tot 6 000 krygers en hulle families bymekaargebring, met die verwagting dat vredesonderhandelinge sou plaasvind.[1][2] Die geskatte aantal Herero's in die gebied was tussen 25 000 en 50 000. Die res was met hulle tradisionele wapens bewapen.

Tydens die geveg is die Herero's verslaan en is hulle die woestyn van Omaheke ingedryf waar die meeste van hulle weens dors omgekom het.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 Irwing, Keith (red.). "The Battle of Waterberg, part 1" (in Engels). namibia-1-on-1.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2018. Besoek op 25 Junie 2013.
  2. 2,0 2,1 Irwing, Keith (red.). "The Battle of Waterberg, part 2" (in Engels). namibia-1-on-1.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 September 2018. Besoek op 25 Junie 2013.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Slag van Waterberg
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?