For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Skuurpapier.

Skuurpapier

Velle skuurpapier met verskillende oppervlaktes (grintgrootte: 40, 80, 150, 240 en 600).

Skuurpapier of sandpapier is 'n stewige stuk papier wat van 'n lagie sand of 'n ander skuurmiddel voorsien is. Korund word dikwels vanweë sy groot hardheid as skuurmiddel gebruik.[1] Skuurpapier word gebruik vir die gladskuur of polering van materiale. As voorbeeld kan hout en metaal daarmee skoon en glad geskuur word.

Skuurpapier kom in verskillende tipes om verskillende afwerkings te lewer. Sommige het 'n growwe oppervlak, terwyl ander weer fyn en relatief glad is. Sommige soorte skuurpapier word gemaak om op 'n poleermasjien te pas, terwyl ander met die hand geskuur word.

Die graad van grofheid van die korreltjies op die papier word gewoonlik op die agterkant (gladde kant) aangedui. Hoe groter die nommer, hoe fyner is die korrels. Die korrelgrootte word die "grint" van die skuurpapier genoem.

Die eerste aangetekende geval waar skuurpapier gebruik is, is in die 13de eeu in China, waar skulpgruis, sade en sand met 'n natuurlike gom aan perkament geplak is.

'n Bandskuurder gebruik ook uitsluitlik skuurpapier, dit het twee dromme waarop 'n deurlopende lus skuurpapier gemonteer is.

Verdere naleeswerk

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "thoughtco Abrasives" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Oktober 2019.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Skuurpapier
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?