For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Skrumskakel.

Skrumskakel

Skrumskakel (No. 9 of no. 21).

'n Duikaangee deur 'n skrumskakel.

Die skrumskakel is die skakel tussen die voorspelers en die agterspelers. Hulle ontvang die bal vanaf die lynstaan ​​en verwyder die bal van die agterkant van die skrum, en gee dit gewoonlik aan na die losskakel. Hulle sit ook die bal in die skrum. Saam met die losskakel neem hulle baie van die taktiese besluite op die veld. Tydens algemene spel is die skrumskakel gewoonlik die speler wat die bal van die voorspelers ontvang en dit na die agterspelers aangee. Hulle is goeie kommunikeerders, veral om die voorspelers rond te rig, en hulle doel is om die agterspelers van skoon bal te voorsien. Goeie skrumskakels het 'n uitstekende aangee, 'n goeie taktiese skop en is bedrieglike hardlopers. By verdedigende skrums plaas hulle druk op die opposisie-skrumskakel of verdedig die blindekant. Op verdediging in oop spel dek hulle gewoonlik vir diep skoppe nadat die bal wyd aangegee is. Tradisioneel was skrumskakels die kleinste spelers in die span, maar baie moderne skrumskakels se grootte is soortgelyk aan die ander spelers in die span.

Plaasvervanging

[wysig | wysig bron]

Onder deesdae se plaasvervangerreëls, word die no. 9 vervang deur no. 21 vanaf die plaasvervangerbank. Dit kan enige tyd gedurende die wedstryd gebeur, bv. as gevolg van 'n besering, maar meestal is dit 'n taktiese verandering tussen die 50ste en 75ste minuut van die wedstryd.

Noemenswaardige skrumskakels

[wysig | wysig bron]

'n Paar bekende skrumskakels (almal Springbokke) ter illustrasie:


Spelerposisies in rugby

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Brown, Mathew; Guthrie, Patrick; Growden, Greg (2010). Rugby For Dummies. John Wiley and Sons.
  • Biscombe, Tony; Drewett, Peter (2009). Rugby: Steps to Success. Human Kinetics.
  • Bompa, Tudor; Claro, Frederick (2008). Periodization in Rugby. Meyer and Meyer Sport.
  • Collins, Tony (2009). A Social History of English Rugby Union. Routledge. ISBN 978-0-415-47660-7.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Skrumskakel
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?