For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Skaakmat.

Skaakmat

Die swart koning is in skaakmat; die spel is verby.

Skaakmat (baie keer afgekort na mat) is die doel van skaak (en ander bordspele van die sjatoerangafamilie) en word bereik wanneer die teenstander se koning aangeval word en vasgekeer op so 'n wyse dat die koning op geen wettige wyse uit die aanval kan ontsnap nie. Die speler wie se koning in skaakmat is verloor die spel sodra hy of sy in skaakmat is. In praktyk gee meeste spelers oor as dit duidelik is dat skaakmat nie vermy kan word nie.

As 'n koning aangeval word maar die aanval afgeweer kan word is die koning in skaak maar nie in skaakmat nie. As 'n speler nie in skaak is nie maar geen wettige skuiwe kan uitvoer nie (dit wil sê enige moontlike skuif sou die koning in skaak plaas) is die resultaat pat en eindig die skaakspel gelykop (in ander spelle verloor die speler wat in pat is).

'n Skuif wat die teenstander in skaakmat plaas word in algebraïese notasie met die kardinaalteken (#) aangedui – byvoorbeeld, 34.Dh8# of deur "++". (Die simbool "++" word egter ook soms gebruik om dubbele skaak aan te dui.)

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Skaakmat
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?