For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Sikorsky H-34.

Sikorsky H-34

Sikorsky H-34 / S-58
Tipe Helikopter
Vervaardiger Sikorsky Aircraft
Nooiensvlug 8 Maart 1954
Vrygestel 1954
Status Produksie gestaak
Steeds in siviele diens
Hoofgebruikers Amerikaanse Leër
Amerikaanse Vloot
Amerikaanse Marinierskorps
Vervaardig 1954–1970
Aantal gebou 2 108
Ontwikkel van Sikorsky S-55
Weergawes Westland Wessex
'n HUS-1G van die Amerikaanse Kuswag in 1960.
'n Amerikaanse Vloot HSS-1 met dipsonar ontplooi, 1960.

Die Sikorsky H-34 (maatskappyaanwysing S-58) is 'n suierenjin militêre helikopter oorspronklik ontwerp deur die Amerikaanse vliegtuigvervaardiger Sikorsky as 'n teenduikbootvliegtuig vir die Amerikaanse Vloot. Dit is oraloor gebruik nadat dit aangepas is met turbinekrag deur die Britse lisensiehouer as die Westland Wessex en Sikorsky as die latere S-58T.

Die H-34 het meestal as mediumvervoermiddel gedien, op elke vasteland by die gewapende magte van vyf-en-twintig lande. Dit het in Algerië, die Dominikaanse Republiek, Nicaragua, en die res van Suidoos-Asië geveg; ander gebruike sluit in die redding van vloedslagoffers, oppik van ruimtevaarders uit die see, die bestryding van brande, en die vervoer van presidente. Dit was een van die laaste suier-aangedrewe helikopterontwerpe voor dit vervang is deur turbine-aangedrewe tipes soos die UH-1 Huey en CH-46 Sea Knight.

'n Totaal van 2 108 H-34s is vervaardig tussen 1953 en 1970.[1]

Tegniese besonderhede

[wysig | wysig bron]
Besonderhede van die Sikorsky H-34:
Item Statistiek
Tipe motor 1 × Wright R-1820-84 sterenjin
Kraglewering 1 525 pk (1 137 kW)
Rotordiameter 17,07 m
Lengte 17,28 m
Hoogte 4,85 m
Skyfoppervakte 228,85 m2
Maks. opstygmassa 6 350 kg
Maks. snelheid 278 km/h (173 mpu, 150 knope)
Plafonhoogte 1 495m
Reikafstand 293 km (182 myl)

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ""H-34."". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2016. Besoek op 7 Junie 2017.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Sikorsky H-34
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?