For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Sergei Jesenin.

Sergei Jesenin

Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.



Sergei Alexandrowitsj Jesenin

Russiese digter


Handtekening


Beduidende werke

Radoenitsa ("Rituele vir die Oorledenes", 1916)

Sergei Alexandrowitsj Jesenin (Russies: Сергей Александрович Есенин, wetenskaplike transliterasie Sergej Aleksandrovič Esenin; * 3 Oktober 1895 in Konstantinowo, Rjazan-oblast, Russiese Keiserryk; † 28 Desember 1925 in Leningrad) was 'n Russiese lirikus wat by die beste en gewildste digters van 20ste eeuse Rusland gereken word, alhoewel talle van sy werke in die Stalin-tydperk verban is en ook daarna in die Sowjetunie ideologies as ongewens beskou is.

Jesenin het homself as die "laaste digter van die dorp" beskou wat met sy gedigte 'n landelike poësie van Ou Rusland geskep het - 'n wêreld waarin nog alles van hout gemaak is, maar wat in sy leeftyd reeds ondergang in die gesig gestaar het.

Jesenin het hom aanvanklik aangetrokke gevoel tot die gedagtes van die bolsjewistiese Oktoberrewolusie, maar later ontvreemd aan die nuwe bedeling geraak. Hy het 'n onrustige lewe gevoer wat deur drankmisbruik gekenmerk was. Sy vandalisme in hotelkamers het internasionaal opslae gemaak.

Ná 'n kort literêre loopbaan het Jesenin in die ouderdom van 30 'n einde aan sy eie lewe gemaak. Sy digkuns is in moderne Rusland steeds gewild, en talle van sy werke is getoonset.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Sergei Jesenin
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?