For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Sendeling.

Sendeling

Georg Schmidt, die eerste sendeling in Suid-Afrika.

'n Sendeling is 'n persoon wat probeer om mense tot sy eie geloof te bekeer. In die Christendom staan dit as evangelisasie bekend. Sendelinge word meestal van kerke, of ander plekke waar godsdiens beoefen word, na ongelowiges uitgestuur. Die meeste groot godsdienste in die wêreld maak van sendelinge gebruik om aanhangers te werf.

Die woord 'sendeling' is afgelei van die Latynse woord missio, wat uitstuur beteken. Die plek waar een of meer sendelinge gestasioneer is, staan as 'n sendingpos of -stasie bekend. Die studie van die verkondiging van die Christelike geloof aan nie-Christene heet missiologie.

Sendelinge verkondig nie net hulle geloof aan ander nie, maar voorsien ook soms behoeftiges en gemeenskappe van onderwys, voedsel en ander lewensmiddele. Sendelinge het byvoorbeeld gehelp om Noord-Sotho tot 'n skryftaal te ontwikkel.

Sendingstasie te Genadendal (c.1849), deur George French Angas

Die eerste sendeling in Suid-Afrika was die Duitser, Georg Schmidt. Hy is in 1737 deur die Morawiese Sendinggenootskap gestuur om die evangelie aan die Khoikhoi te verkondig. Hy open die eerste sendingstasie in suidelike Afrika op 23 April 1738 in die Baviaanskloof. Dit is dan ook die stigtingsdatum van die dorp, wat se naam in 1806 na Genadendal verander is.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Sendeling
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?