For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Seksuele penetrasie.

Seksuele penetrasie

Seksuele penetrasie in die "sendelingposisie", deur Édouard-Henri Avril.

Seksuele penetrasie is die plasing van ’n liggaamsdeel of voorwerp in ’n liggaamsopening van iemand anders, soos die vagina, mond of anus, as deel van seksuele omgang. Dit vind ook plaas by diere.

Hoewel dit ’n algemene deel van die seksdaad is, is penetrasie in sommige gevalle onwettig.

Definisies

[wysig | wysig bron]

Wanneer ’n man ’n vrou se vagina met sy penis penetreer, word dit vaginale seks genoem.[1][2] As hy sy penis in iemand se anus plaas, word dit anale seks genoem.[3][4] Penetrasie kan ook die plasing van die penis in die mond wees of die stimulering van die vagina met die tong, wanneer dit orale seks genoem word. Ook die anus kan met die tong gestimuleer word (anilingus). Die vingers of ’n seksspeelding kan ook gebruik word om die vagina of anus te penetreer.

Dubbele penetrasie geskied wanneer meer as een seksmaat verskeie openinge gelyktydig penetreer.

Onwettige penetrasie

[wysig | wysig bron]

Seksuele penetrasie kan in sommige gevalle onwettig wees, soos wanneer die persoon onder ’n sekere ouderdom is, wat van land tot land verskil (seks met ’n minderjarige), of wanneer seks teen iemand se wil plaasvind (verkagting).

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Cecie Starr, Beverly McMillan (2008). Human Biology. Cengage Learning. p. 314. ISBN 0495561819. Besoek op 30 April 2013.
  2. "Sexual intercourse". Collins English Dictionary. Besoek op 5 September 2012.
  3. Barry R. Komisaruk, Beverly Whipple, Sara Nasserzadeh, Carlos Beyer-Flores (2009). The Orgasm Answer Guide. Johns Hopkins University Press. pp. 108–109. ISBN 978-0-8018-9396-4. Besoek op 6 November 2011.((cite book)): AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  4. Janell L. Carroll (2009). Sexuality Now: Embracing Diversity. Cengage Learning. pp. 270–271. ISBN 978-0-495-60274-3. Besoek op 19 Desember 2010.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Seksuele penetrasie
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?