Seemyn
'n Seemyn is myn (toestel) wat in die see dryf of vasgelê is en ontplof deur direkte kontak met 'n skip of deur die magnetiese veld wat om 'n skip is.
Spesiale skepe, Mynveërs, is ontwikkel om seemyne onskadelik te maak.
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.