Sedimentologie
Sedimentologie handel veral oor oppervlakprosesse en bestudeer hoe wind, water en ys die landskap verweer en hoe hierdie opgebreekte gesteentedeeltjies weer deur sedimentêre prosesse neergelê word.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sedimentologie.
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.