For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Saxofoon.

Saxofoon

Saxofoon

Die Saxofoon (soms saksofoon geskryf) is 'n musiekinstrument wat in die 1840's deur Adolphe Sax in Parys ontwerp is. Hy was lid van die familie Sax wat instrumente vervaardig en daarmee in Brussel begin het. Saksofone word hoofsaaklik van koper gemaak. Geelkoper is gemaak van 'n saamgestelde legering van metale soos koper, sink, nikkel en tin. Die gewone saksofoon is heel waarskynlik gemaak van ongeveer 70% koper en 30% sink, wat die saxofoon die kenmerkende geel koperkleur gee.Die saxofoon was gewild onder Franse komponiste en het gou 'n plek in die Franse militêre orkeste gevind. Geleidelik is dit ook in Franse operas aangewend. In die VSA het Sousa dit in die 1890's in komposisies gebruik, en daarna het dit 'n gewilde jazzinstrument geword.

Adolphe Sax, uitvinder van die saxofoon

Die agt (sommige navorsers meen sewe) instrumente wat tot hierdie familie behoort, word as transponerende instrumente beskou (afwisselend B-mol en E-mol) en is in die G-sleutel genoteer, binne die chromatiese omvang soos volg: die sopranino in E-mol, die soprano in B-mol, die alt in E-mol, die tenoor in B-mol, die bariton in E-mol, die bas in -B-mol, die kontrabas in E-mol, en die sub-kontrabas in B-mol. Die alt, tenoor en bariton is die gewildste.

Die kleiner saxofone is reguit, terwyl die groter instrumente se bekers opwaarts en na vore gebuig is met die nek teruggebuig na die speler.

Sax het die saxofoon vir sowel orkes as blaasorkes ontwerp. Die klankkleur is 'n mengsel van hout- en koperblaasinstrumente en wissel van die sagte klanke van die fluit tot die breë, ryk klanke van die tjello en die metaalklanke van die kornet.

Van die bekendste saxofoonspelers sluit in Charlie Parker (alt) en John Coltrane (tenoor).

Sien ook

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Saxofoon
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?