For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Salta.

Salta

Salta (Spaanse uitspraak: [ˈsalta]) is die hoofstad en die mees bevolkte stad in die Argentynse provinsie met dieselfde naam. Met 'n bevolking van 618 375 volgens die sensus van 2010, is dit ook die 7de mees bevolkte stad in Argentinië. Die stad dien as die kulturele en ekonomiese sentrum van die Valle de Lerma Metropolitaanse gebied (Spaans: Área Metropolitana del Valle de Lerma, AMVL), wat meer as 50,9% van die bevolking van die provinsie Salta huisves en ook die munisipaliteite van La Caldera, Vaqueros, Campo Quijano, Rosario de Lerma, Cerrillos, La Merced en San Lorenzo insluit. Salta is die setel van die hoofstad, die mees bevolkte departement in die provinsie.

Besienswaardighede

[wysig | wysig bron]

Die middestad beskik oor 'n aantal geboue wat uit die 18de en 19de en vroeë 20ste eeu dateer. Kloksgewys om die Negende Julie-plein is die neoklassieke katedraal, die museum vir hedendaagse kuns in Franse styl, die Cabildo (in vroeër tye, die stadsaal van die stad, deesdae 'n historiese museum) en die neoklassieke museum vir hoëberg-argeologie, wat artefakte huisves uit die Inka-beskawing, insluitend die mummies van drie Inka-kinders. Die Plaza is byna heeltemal omring deur 'n galery.

Sport

[wysig | wysig bron]

Inwoners van Salta is, soos die meeste Argentyne, baie entoesiasties oor sokker. Die belangrikste plaaslike klubs is Juventud Antoniana, Gimnasia y Tiro de Salta en Central Norte; baie getroue ondersteuners volg elkeen. Hierdie drie klubs speel tans in die derde nasionale afdeling.

Ander plaaslike gewilde sportsoorte is bofbal, basketbal, vlugbal, rugby en bergklim.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Salta
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?