For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Salaah.

Salaah

Vyf Pilare van die Islam

Salaah (Arabies: صلوات ,صلاة) is die praktyk van gebed in die Islam. Dit is een van die Vyf Pilare van die Islam, die belangrikste pligte vir Moslems. Om salaah te maak moet 'n persoon se gedagtes in 'n toestand van rituele suiwerheid wees, wat van 'n staat van ablusie (wuḍū) afkomstig is. Ander, minder gebruiklike, woorde is soembain,[1] sombaing en sombajang.[2]

Soenni-Moslems moet elke dag op vyf tye salaah maak. Hierdie tye word deur die beweging van die son bepaal. Die oproep tot gebed (athaan) is noodsaaklik voor elke verpligte gebed.

Die profeet Mohammed het gesê: "Iemand wat Allah se plesier soek en met geloof op die athaan reageer, sal in die Paradys toegelaat word."

Die vyf daaglikse gebede

[wysig | wysig bron]
Gebedsposisies in Islam
Die vyf whaktoes (sien links).

Moslems bid vyf keer per dag.[3] Dit is verpligtend vir alle Moslems wat puberteit bereik het, buiten dié wat geestelik gestrem is, te siek is, menstrueer of nageboortelike bloeding het. Dié wat siek of fisiek ongeskik is, mag bid terwyl hulle sit of lê. In teenstelling met die weeklikse Vrydaggebed is die salaah nie spesifiek aan die moskee gebonde nie. Indien meer as twee mense saam salaah maak, word die woorde en bewegings deur 'n imam gelei om dit sinchronies te hou.

Elke gebed vind op ’n spesifieke tyd (whaktoe) plaas. Dié tye word volgens die son se beweging bepaal. Die vyf salaahs is:[4][5]

I. Fadjer of soeboeg – oggend; voor dagbreek

II. Thoer of zoeger – middaggebed

III. Asser – tussen die middaggebed en sonsondergang

IV. Magrieb – ná sonsondergang

V. Isjaai – laataand; voor slapenstyd

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (af) (en) The Cape Muslim Vernacular – ek soembain gou dot kom. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 16 Maart 2019.
  2. "Salaah" in die WAT. Aanlyn by viva-afrikaans.org (intekening nodig). Besoek op 18 November 2022.
  3. Muslim, Prayer Times NYC. "5 Prayers in Islam". Prayer Times NYC. PBC Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 26 Julie 2017. ((cite web)): Eksterne skakel in |ref= (hulp)
  4. AWS en HAT (subskripsie nodig). URL besoek op 17 Maart 2019.
  5. VivA Taalwerkersforum (aansluiting nodig). URL besoek op 17 Maart 2019.

Verdere leesstof

[wysig | wysig bron]
  • (en) Guy Monnot: Artikel Ṣalāt. In: The Encyclopaedia of Islam. New Edition, Band VIII, bl. 925–934.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Salaah
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?