For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Ruitens (speelkaarte).

Ruitens (speelkaarte)

Die ruitenssimbool.
Die ruitenskaarte van 'n Franse pak kaarte.

Ruitens, ruite of diamante ♦ is een van die vier kleure, of stelle, speelkaarte in 'n Franse pak. Dit is die enigste Franse stel wat nie van Duitse kaarte afgelei is nie; dit neem die plek in van die Duitse klokke .

In ouer Duitse meldings van kaartspeletjies word ruitens dikwels Eckstein ("hoeksteen") genoem. In Switserland is dit steeds as Egge (=Ecke, dus "hoek") bekend. Die Duitse term "Karo" het in die 18de eeu in die taal beland van die Franse carreau, wat weer afgelei is van die Latynse woord, quadrum ("vierkant" of "reghoek").[1]

Eienskappe

[wysig | wysig bron]

Die diamante het gewoonlik 'n ruitvorm en vier ewe lang sye, en staan op sy een punt. Die kante is soms effens gerond en dit lyk baie soos 'n astroïed.

Ruitens is gewoonlik rooi. In 'n vierkleurpak kan hulle egter ook blou, geel of oranje wees, soos hulle Duitse ekwivalente, wat eintlik goudkleurig is.

Hier onder is die ruitens van 'n Franse standaardpak van 52 kaarte (die ruitensridder wat in tarotkaartspeletjies gebruik word, word nie vertoon nie):

Vierkleurpakke

[wysig | wysig bron]
Die vier ase in 'n vierkleurpak. Ruitens is hier blou.

Vierkleurpakke word soms in toernooie of aanlyn gebruik.[2] In sulke pakke is ruitens:

  • oranje ♦ in Engelse en Duitse pakke
  • geel    ♦ in Amerikaanse en Duitse skattoernooipakke[3] of
  • blou    ♦ in Engelse en Amerikaanse pokerpakke[4] en Franse en Switserse vierkleurpakke.[3]

Unicode

[wysig | wysig bron]

In Unicode is daar 'n swart ruit en 'n wit ruit ♢.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Wolfgang Pfeifer: Etymologisches Wörterbuch des Deutschen. 8. Auflage. Deutscher Taschenbuch Verlag, Munich, 2005, ISBN 3-423-32511-9.
  2. Allan, Elkan; Mackay, Hannah (2007). The poker encyclopedia : the definitive poker book. London: Portico. ISBN 978-1-906032-09-8. OCLC 156891597.
  3. 3,0 3,1 Gallery 3 - Sizes, Shapes and Colours by a_pollett.tripod.com. Besoek op 4 Augustus 2020.
  4. Four-Color Deck by pokernews.com. Besoek op 4 Augustus 2020.

Bykomende bron

[wysig | wysig bron]

Skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Ruitens (speelkaarte)
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?