For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Roodepoorttornado.

Roodepoorttornado

Die Roodepoorttornado van 1948 was tot op daardie tydstip die tornado wat die grootste skade in Suider-Afrika aangerig het.

Laat in die middag van 26 November het die tornado so ‘n 20 km suidwes van Roodepoort ontwikkel. Om 5:45 nm. het dit die dorp saam met ‘n swaar donderstorm bereik en in slegs vyf minute miljoene rande se skade aangerig in ‘n strook van 300 m breed en 3 km lank. Weerlig, gietende reën en ‘n hewige haelstorm het die stormskade vererger. Die oog van die werwelwind het teen 40 km per uur noordoos beweeg. Al 15 die kere wat die tregter aan die grond geraak het, is groot verwoesting gesaai: 700 huise is platgevee en krag- en spoorlyne verniel. ‘n Wonder is dat daar geen brand uitgebreek het nie. Na ‘n uur was dit op 64 km van die beginpunt so te sê uitgewoed. In die dorp het wonderbaarlik slegs 4 mense omgekom en 70 is beseer.

Vreemd genoeg het ‘n veel minder kragtige tornado in Februarie 1935 die dorp ook getref en is dakke van huise gewaai, bome ontwortel en telefoonpale omgewaai.

Suid-Afrika met sy hoë voorkoms van donderstorms is baie gelukkig dat dit nie deur ‘n groot aantal tornado’s geteister word nie. ‘n Tornado kom eintlik selde in die land voor. In die Wes-Kaap is ‘n tornado ‘n onbekende verskynsel. Tog is Malmesbury op 29 September 1905 deur een getref. Vyf mense het omgekom en baie is beseer, huise en sakegeboue is verniel en die vol rivier het deur die geboue gestroom.

Die mees verwoestende tornado wat Suid-Afrika ooit beleef het, was op 18 Januarie 1999 toe Mount Ayliff getref is en 25 sterf en 500 beseer is. Ander bekende tornado’s was die Ficksburgtornado en die Duduzatornado.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bibliografie

[wysig | wysig bron]
  • Burman, Jose: Disaster struck South Africa. Kaapstad: C. Struik, 1971. ISBN 0-86977-010-1
  • northernnatalnews.co.za
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Roodepoorttornado
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 ๐ŸŽ‰! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?