For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Rona Rupert.

Rona Rupert

Rona Rupert
Gebore7 Februarie 1934
Sterf25 Augustus 1995
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepSkrywer
Bekend virKinder- en jeugboeke

Rona Rupert, née Davel, (7 Februarie 1934 - 25 Augustus 1995) was 'n Afrikaanse skrywer. Rupert het 33 Afrikaans boeke vir kinders en jongmense geskryf. Sy wen die C.P. Hoogenhout-prys in 1976, die Scheepersprys vir Jeugliteratuur in 1980, die MER-prys in 1985 en die Tienie Hollowaymedalje vir Kleuterliteratuur in 1988.

Rupert is in Calvinia gebore. Haar pa was 'n dosent in Afrikaans en Nederlands voor die gesin na Calvinia verhuis en die plaas Doega gekoop het.

Sy het Afrikaans en musiek aan die Universiteit van Stellenbosch studeer en behaal 'n BA-graad in 1953, 'n Sekondêre Onderwysdiploma in 1954 asook 'n voordraerslisensiaat (klavier). Sy het musiek vir 'n jaar in Amsterdam gestudeer. Daarna bied sy vir jare lesse in musiek, blokfluit en klavier aan.

Na hul huwelik trek sy en Koos Rupert na Stellenbosch, waar hulle in Thibaultstraat gewoon het. Hulle het 'n dogter, Marian. Rona en Koos was mede-stigters van die Karoo Boekehuis in Calvinia, waar skrywers in vrede kan bly en werk.

Werke

[wysig | wysig bron]
  • Die Koningskind van die Hantam, Tafelberg Uitgewers, 1967
  • Elias Loop in die Ry, 1968
  • Die verhaal van die vrolike liedjie, (CarineCalitz ill.), Human & Rousseau, 1967
  • Brandkloof se kinders, 1969
  • By omdraai verby, 1970
  • Cato van Brandkloof, 1971
  • Martinus en die windpomp, (Cora Coetzee ill.), Human & Rousseau, 1971
  • Molisana, die seun wat die klei-osse maak, Human & Rousseau, 1972
  • Die musiek wat die koning wil hoor, 1972
  • Iets wat vir Anna-Katrien mooi is, Human & Rousseau, 1972
  • Die eerste keer, 1974
  • Wat maak jy, Hektor?, 1974
  • Die dag toe name volop was, 1975
  • Luister Lefa, Human & Rousseau, 1976
  • 14 is anders, 1977
  • Wegloopwinter (Runaway Winter, 1982), 1978
  • Woorde is soos Wors, Human & Rousseau, 1979
  • Die aarbeimense, Human & Rousseau, 1980
  • Dis myne, 1981
  • Die tweede verslag van 'n buitengewone ontmoeting, 1981
  • Te rooi vir woorde, (Alida Bothma ill.), Human & Rousseau, 1982
  • Wat wil jy maak as jy weet?, 1983
  • Al Everest se voëls, (Alida Bothma ill.), Human & Rousseau, 1984
  • Ambraal, hoe gaan dit nog?, 1984
  • Ek is Gideon, 1985
  • Nou wil almal sien (They all want to see), (Alida Bothma ill.), Human & Rousseau, 1987
  • En wat van my?, 1987
  • Mamma! ek is bang (Mama! I'm scared), (Brigitte Schröder ill.), Human & Rousseau, 1988
  • Foptyd, 1990
  • Mamma, ek gaan ry (Mama, I'm going riding), (Brigitte Schröder ill.), Human & Rousseau, 1990
  • Drie Lemoene en 'n Duif, Human & Rousseau, 1990
  • Speel dit weer, 1990
  • 'n Roofvoel uit die Ooste, Human & Rousseau, 1995
  • Straw Sense, Simon and Schuster, 1995
  • In die Skadu van Berg Athos, Human & Rousseau, 1996

Kyk ook

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Rona Rupert
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?