For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Rolstoelrugby.

Rolstoelrugby

Piktogram wat Rolstoelrugby aandui
Spelers tydens 'n rolstoelrugbywedstryd

Rolstoelrugby is 'n spansport vir atlete met 'n liggaamsgebrek. Dit word in meer as twintig lande beoefen en word ook op die Paralimpiese Spele verteenwoordig.

Die sport is laat in die 1977 oorspronklik in Kanada ontwikkel deur die vyf rolstoelatlete Jerry Terwin, Duncan Campbell, Randy Dueck, Paul LeJeune en Chris Sargent. Dit het oorspronklik murderball ("moordbal") geheet, as gevolg van die aggressiewe, vol-kontak karakter van die sport en is bedag om kwadruplegiese atlete met 'n wye reeks funksionele vermoëvlakke die kans te bied om integrale offensiewe en verdedigende posisies te speel.

In die VSA staan die sport ook bekend as kwadrugby, wat verwys na die feit dat dit deur kwadrupleë gespeel word: al die deelnemende atlete het 'n gebrek wat beide hulle boonste en onderste ledemate affekteer. Rolstoelrugby is 'n gemengde sport, met mans en vroue wat in dieselfde spanne meeding. Wedstryde word binnemuurs op houtvloere gespeel. Die spelreëls bevat elemente van onder andere rolstoelbasketbal, yshokkie en handbal. Dit is 'n kontaksport en fisiese kontak tussen spelers is 'n integrale gedeelte van die spel.

Rolstoelrugby word bestuur deur die Internasionale Rolstoelrugbyfederasie, wat in 1993 gestig is.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Paralimpiese sporte Logo van die Paralimpiese Spele

Somersporte: 5-per-kant sokker · Bankdruk · Boccia · Doelbal · Handfiets · Paralimpiese atletiek · Paralimpiese boogskiet · Paralimpiese driekamp · Paralimpiese judo · Paralimpiese kanovaart · Paralimpiese roei · Paralimpiese ruitersport · Paralimpiese seilvaart · Paralimpiese skyfskiet · Paralimpiese swem · Paralimpiese tafeltennis · Rolstoelbasketbal · Rolstoelrugby · Rolstoelskerm · Rolstoeltennis · Sitvlugbal

Wintersporte: Bobslee · Heg-en-steg-ski · Paralimpiese alpeski · Paralimpiese tweekamp · Rolstolysbal · Sleehokkie · Sneeuplankry

Voormalige sporte: 7-per-kant sokker · Basketbal ID · Dartchery · Paralimpiese stoei · Prikslee · Rolbal · Rolstoelresies · Snooker

Demonstrasiesporte: Racquetbal

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Rolstoelrugby
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?