For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Roemelië.

Roemelië

Kaart van Roemelië in die jaar 1801
Oos-Roemeliese posseël (1881)

Roemelië (in Turks Rumeli, die Oos-Romeinse of Bisantynse Ryk), is 'n naam wat algemeen in gebruik was vanaf die 15 de eeu om 'n deel van die Balkanskiereiland, onderwerp deur die Ottomaanse Ryk te beskryf.

Die woord 'Rumeli' word letterlik vertaal as 'die land van die Romeine' verwysende na die Oos-Romeinse Ryk en is gevolglik gedurende die 11de en 12de eeu algemeen gebruik in verwysing na Anatolië aangesien die gebied toe van die Oos-Romeinse Ryk afgeneem is.

Roemelië is begrens in die noorde deur Bulgarye, in die weste deur Albanië en in die suide deur die Morea, of ook bekend as die antieke provinsies insluitende Konstantinopel en Thessalonika. Die naam is uiteindelik gebruik vir 'n provinsie bestaande uit sentraal Albanië en westelike Masedonië, met Monastir as hoofdorp. As gevolg van administratiewe veranderinge ingestel tussen 1870 en 1875, het die naam nie meer op enige spesifieke politieke entiteit verwys nie. Oostelike Roemelië is tot stand gebring as 'n outonome provinsie van die Ottomaanse Ryk in gevolge die Verdrag van Berlyn, 1878, maar op 18 September 1885 is die provinsie na 'n geweldlose revolusie verenig met Bulgarye. Vandaar word die woord 'Rumeli' somtyds gebruik om te verwys na die Europese deel van Turkye.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Roemelië
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?