Rektum
Die rektum (van die Latyn rectum intestinum, "reguit ingewande") is die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat eindig in die anus. Die menslike rektum is sowat 12 cm lank.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Rectum
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir rektum.
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.