Ranomi Kromowidjojo
Ranomi Kromowidjojo (gebore in Sauwerd op 20 Augustus 1990) is 'n Nederlandse swemmer.
Sy het één goudmedalje tydens die Olimpiese Somerspele 2008 en twee tydens die Olimpiese Somerspele 2012 verower.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.