Randee Heller
Randee Heller | |
![]() | |
Geboorte | 10 Junie 1947 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Randee Heller (gebore 10 Junie 1947) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Karate Kid (1984), The Karate Kid Part III (1989), en Monster-in-Law (2005), en in die televisiereeks Mad Men (2007).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1984: The Karate Kid
- 1989: The Karate Kid Part III
- 2005: Monster-in-Law
- 2005: Better Days
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1984: Mama Malone
- 1986: Better Days
- 1987: Boys Will be Boys
- 2007: Mad Men
- 2011: Honey and Joy
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1977: Husbands and Wives
- 1979: ...And Your Name Is Jonah
- 1979: Can You Hear the Laughter? The Story of Freddie Prinze
- 1987: The Last Fling
- 1991: Changes
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.