For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Raad van Europa.

Raad van Europa

Die Europese vlag is aanvanklik vir die Raad van Europa gebruik en later ook vir die Europese Unie.
Kaart van die Raad van Europa se lidlande

Die Raad van Europa (afgekort: RvE, Frans: Conseil de l'Europe, Engels: Council of Europe) is 'n internasionale organisasie waaraan 47 Europese lande behoort. 'n Verdere 6 nie-Europese lande, asook die Vatikaanstad, is waarnemende lede. Wit-Rusland is sedert 1993 kandidaat. Die raad is op 5 Mei 1949 met die Verdrag van Londen deur 10 van sy stigterslede in die lewe geroep. Die RvE se setel is in die Franse stad Straatsburg.

Lidmaatskap is oop vir alle Europese demokrasieë wat die oppergesag van die reg aanvaar, fundamentele mense- en burgerlike regte van hul burgers waarborg en minderheidsgroepe respekteer. Een van die raad se eerste suksesse was die Europese Konvensie oor Menseregte in 1950, wat as die basis vir die Europese Hof van Menseregte dien.

Die Raad van Europa moet nie met die Europese Raad of die Raad van die Europese Unie, twee organe van die Europese Unie, verwar word nie.

Op 15 Maart 2022 het Rusland 'n onttrekkingsprosedure van die Raad begin, wat sy formele begeerte om te onttrek op 31 Desember 2022 gelewer het, en sy voorneme aangekondig om die Europese Hof vir Menseregte aan die kaak te stel. Op dieselfde dag het die Raad se Komitee van Ministers egter besluit dat Rusland se lidmaatskap in die Raad onmiddellik beëindig sou word, en het bepaal dat Rusland eerder van die Raad uitgesluit is.[1]

Lidlande en waarnemende lande

[wysig | wysig bron]

Lidlande

[wysig | wysig bron]


Waarneemers

[wysig | wysig bron]


Verwysings

[wysig | wysig bron]

Literatuur

[wysig | wysig bron]
  • (nl) Geschiedenis van de Internationale Betrekkingen, Prof. Dr. Th. Luykx, Elsevier Sequoia, Brussel, 1971

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Raad van Europa
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?