For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Punta del Este.

Punta del Este

Punta del Este

Kaart Wapen
Vlag
 Land Uruguay
 Koördinate 34°58′S 54°57′W / 34.967°S 54.950°W / -34.967; -54.950
 Stigting 1829
 Oppervlakte:  
 - Totaal 67 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (sensus 2009) 19 263
 - Metropolitaanse gebied (2009) 100 000+
 - Bevolkingsdigtheid 287,5/vk km
 Tydsone UTC -3
 Klimaat  
 - Tipe Gematigde seeklimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 16,3 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 21,5 / 11,4 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 938 mm
 Burgemeester Martin Laventure (NP)
 Amptelike Webwerf maldonado.gub.uy Geargiveer 4 September 2009 op Wayback Machine

Punta del Este is die gewildste vakansieoord van Uruguay (Suid-Amerika), sowat 145 km oos van die hoofstad Montevideo, met 'n bevolking van 19 263 in 2009.

Teen die begin van die 19de eeu was die gebied van Punta del Este nog 'n half verlate streek wat net deur vissers en seemanne aangedoen word.

Die Isla Gorriti, soos gesien vanuit die skiereiland

Danksy die ligging op 'n skiereiland wat die waters van die Río de la Plata en die Atlantiese Oseaan van mekaar skei, met 40 km se wit strande, natuurparke en bosgebiede in die omgewing, ontwikkel Punta del Este tot een van die grootste en bekendste strandoorde in Suid-Amerika wat jaarliks honderdduisende binne- en buitelandse toeriste lok.

Punta del Este, met 'n stadshorison wat deur talle wolkekrabbers oorheers word, beskik oor 'n eersterangse infrastruktuur met twee lughawens, 'n plesierboothawe wat sowat 500 jagte kan akkommodeer, meer as 100 hotelle en 80 restourante, kasino's, diskoteke en ander geriewe. Die belastingwetgewing van Uruguay het van die stad ook 'n internasionale finansiële sentrum gemaak, wat beleggers van dwarsoor die wêreld lok.

Punta Ballena, naby die stad, is 'n uitstekende uitkykplek om walvisse te sien. Die eilande Isla Gorriti en Isla de Lobos is die tuiste van 'n groot kolonie seeleeus.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Punta del Este
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?