For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Protoslawies.

Protoslawies

Protoslawies is die onbekende, gerekonstrueerde taal waaruit al die Slawiese tale ontstaan het. Dit verteenwoordig die taal wat die Slawiërs van omstreeks die 5de tot die 9de eeu gepraat het. Nes met ander prototale is geen geskrifte al ontdek nie; geleerdes het die taal gerekonstrueer met inagneming van bekende Slawiese en ander Indo-Europese tale.

In die tyd dat die taal gepraat is, het die Slawiessprekende streek geweldig uitgebrei, en daarmee saam die taal. Verskillende dialekte het vroeg in dié tyd begin ontstaan, maar algemene taalkundige eenvormigheid en wedersydse begrip tussen die dialekte het nog ’n paar eeue voortgeduur. Klankveranderings het dikwels oor die hele gebied versprei.

Die Protoslawiese tydperk word gewoonlik in drie dele verdeel:

  • ’n vroeë tyd met min of geen dialektiese verskille
  • ’n middelste tyd met gemiddelde dialektiese verskille
  • ’n laat tyd met aansienlike verskille

Die eerste Slawies wat in geskrifte aangetref word, is ’n dialek uit die laat 9de eeu wat om Thessaloniki in Masedonië (Griekeland) gepraat is; dit word aangetref in Ou Kerkslawiese manuskripte.

Eksterne skakels


Indo-Europese tale: Satem-tale: Slawiese tale
Wes-Slawiese tale:
Kasjoebies | Polabies (†) | Pools | Slowaaks | Silesies | Sorbies (Neder-Sorbies, Opper-Sorbies) | Rusyn (Rusnak) | Tsjeggies
Oos-Slawiese tale:
Oud-Oos-Slawies (†) | Oekraïens | Russies | Rusyn (Roeteens) | Belarussies
Suid-Slawiese tale:
Bulgaars | Masedonies | Sloweens | Serwo-Kroaties (Bosnies, Kroaties, Montenegryns, Serwies)
Kunsmatige tale:
Protoslawies | Kerkslawies (Ou Kerkslawies) | Interslawies
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Protoslawies
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?