For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Protektoraat.

Protektoraat

’n Protektoraat is volgens die moderne internasionale reg ’n afhanklike of onontwikkelde gebied wat plaaslike outonomiteit en ’n mate van onafhanklikheid geniet terwyl dit steeds die opperheerskappy van ’n groter soewereine staat erken. Hulle verskil van kolonies in die sin dat hulle plaaslike leiers het en daar min immigrasie is van die groter staat af, en van beskermde gebiede wat volle onafhanklikheid behou maar onder die beskerming van ’n ander staat staan.

Protektorate was in die Middeleeue ’n algemene verskynsel toe ook feodalisme baie as bestuursvorm voorgekom het. Hulle het deel uitgemaak van die leenstelsel, waar graafskappe en hertogdomme onder beskerming van konings was. Met die groeiende staatsbewussyn van lande soos Frankryk is hierdie feodale opvatting en versnippering verder uitgebrei tot ’n sterker mag van die sentrale gesag, ten koste van die bevoegdhede van die protektorate.

In beginsel kan ’n staat self ’n sterker staat se beskerming vra as dit byvoorbeeld deur magte van buite bedreig word, maar daar is nie in die praktyk baie voorbeelde daarvan nie. ’n Moontlike voorbeeld kan Slowakye wees, wat Duitsland in 1939 as sy beskermheer aangeneem het weens aanvalle deur Hongarye en Pole, al kan die vrywilligheid daarvan betwyfel word. Nog ’n voorbeeld is Egipte, wat van 1882, ná die oproer van Ahmed Urabi, tot 1922 onder protektoraat van die Verenigde Koninkryk gestaan het.

Teenswoordig kan Monaco steeds beskou word as ’n protektoraat onder opperheerskappy van Frankryk.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Protektoraat
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?