Pringlebaai
Pringlebaai Pringle Bay | |
---|---|
'n Uitsig oor Pringlebaai | |
Koördinate: 34°21′0″S 18°49′0″O / 34.35000°S 18.81667°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Overberg |
Munisipaliteit | Overstrand |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,26 km2 (1,26 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 801 |
• Digtheid | 246/km2 (640/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 84.0% |
• Bruin mense | 5.5% |
• Swart mense | 8.0% |
• Ander | 2.5% |
Taal (2011) | |
• Engels | 50.5% |
• Afrikaans | 44.3% |
• Ander | 5.2% |
Poskode (strate) | 7196 |
Skakelkode | 028 |
Pringlebaai is 'n vakansiedorpie aan die oostekant van die ingang na Valsbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is regoor Kaappunt wat aan die ander kant van Valsbaai is. Die R44-hoofpad (Clarence-rylaan) volg die kuslyn van Valsbaai vanaf Strand, gaan deur Rooiels, dan Pringlebaai, swaai oos, gaan verby Hangklip na Bettysbaai.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995 ISBN ISBN 1-86842-026-4
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Pringlebaai". Sensus 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pringlebaai.
Setel: Bredasdorp | ||
Kaap Agulhas | Arniston • Bredasdorp • Elim • Hotagterklip • L'Agulhas • Napier • Protem • Skipskop • Struisbaai • Suiderstrand | |
Overstrand | Baardskeerdersbos • Bettysbaai • Birkenhead • De Kelders • Fisherhaven • Franskraalstrand • Gansbaai • Hawston • Hermanus • Kleinbaai • Kleinmond • Mount Pleasant • Onrusrivier • Pearly Beach • Pringlebaai • Rooiels • Sandbaai • Stanford • Van Dyksbaai • Vermont • Voëlklip • Wolvengat • Zwelihle | |
Swellendam | ||
Theewaterskloof |
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.