Plutokrasie
'n Plutokrasie is 'n bestuursvorm waar geld sorg dat die mag en die wette deur 'n groep bepaal kan word. Die naam is 'n samestelling van die Griekse woorde πλουτος (rykdom) en κρατειν (regeer, die mag hê).
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Demokrasie, bestel waar die volk (demos) regeer.
- Teokrasie, regering deur god (theos).
- Kleptokrasie, regering deur diewe.
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.