For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Plaaslike Borrel.

Plaaslike Borrel

’n Kunstenaarsvoorstelling van die Plaaslike Borrel om die Son en Beta Canis Majoris, en die aangrensende Lus I-borrel om die ster Antares.

Die Plaaslike of Lokale Borrel is ’n sogenaamde superborrel – ’n warm, meestal leë ruimte – waarin ons Sonnestelsel hom bevind. Die Plaaslike Borrel is sowat 300 ligjare in deursnee en het ’n neutrale waterstofdigtheid van ongeveer ’n tiende van die gemiddelde 0,5 atome per kubieke sentimeter van die interstellêre medium in die Melkweg. Die warm gas in die borrel straal X-strale uit.

Die Sonnestelsel het nou al ongeveer 3 miljoen ligjare ver in die Plaaslike Borrel inbeweeg. Tans bevind die Sonnestelsel hom in die Plaaslike Interstellêre Wolk, ’n kleiner gebied met digter materiaal in die Plaaslike Borrel. Die wolk het gevorm waar die Plaaslike Borrel en die Lus I-borrel bymekaarkom. Die gas in die Plaaslike Interstellêre Wolk het ’n digtheid van ongeveer 0,1 atome per kubieke sentimeter.

Die meeste sterrekundiges glo die Plaaslike Borrel het tussen ’n paar honderdduisend en ’n paar miljoen jaar gelede vanweë nabygeleë supernovas gevorm. Hierdie supernovas het warm materiaal met ’n lae digtheid in die interstellêre medium agtergelaat nadat hulle gas en stof uitgespuug het. Die Geminga-pulsar in die sterrebeeld Tweeling, ’n bron van gammastrale, is heel moontlik die oorblyfsel van een van hierdie supernovas.

Die Aarde se posisie in die heelal
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Plaaslike Borrel
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?