For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Piesang.

Piesang

Piesang
Piesangboom
Verskillende piesangsoorte
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Zingiberales
Familie:
Genus:
Musa
Spesie:
M. paradisiaca
Binomiale naam
Musa × paradisiaca
Piesang, rou
Voedingswaarde per 100 g
Energie 90 kcal   370 kJ
Koolhidrate     22.84 g
- Suikers  12.23 g
- Dieetvesel  2.6 g  
Vette0.33 g
Proteien 1.09 g
Tiamien (Vit. B1)  0.031 mg  2%
Riboflavien (Vit. B2)  0.073 mg  5%
Niasien (Vit. B3)  0.665 mg  4%
Pantoteensuur (B5)  0.334 mg  7%
Vitamien B6  0.4 mg31%
Folate (Vit. B9)  20 μg 5%
Vitamien C  8.7 mg15%
Yster  0.26 mg2%
Magnesium  27 mg7% 
Fosfor  22 mg3%
Kalium  358 mg  8%
Natrium  1 mg0%
Sink  0.15 mg2%
Fluoried 2.2 µg
Skakel na USDA Databasis-inskrywing
Persentasies is relatief tot VSA
aanbevelings vir volwassenes.
Bron: USDA Voedingstof-databasis

'n Piesang is 'n langwerpige en effens gebuigde vrug, afkomstig van 'n tropiese plant bekend as 'n piesangboom. In Indonesiese geregte word piesang meestal "pisang"[1] (sic) genoem, die Maleise woord vir die vrug.

'n Piesangboom is in werklikheid 'n krui, en die grootste krui ter wêreld. Volgens die tuinboukundige definisie word die piesang egter as 'n groente gereken terwyl dit kulinêr as 'n vrug beskou word, vanweë sy soet smaak.

'n Akker piesangbome produseer dieselfde hoeveelheid voedsel as veertig akkers aartappels of een honderd drie en dertig akkers koring.[2]

Eienskappe van die vrug

By piesangs kan onderskei word tussen dié wat rou geëet kan word, sogenaamde nageregpiesangs (Engels: dessert banana) soos die Giant Cavendish, en dié wat meer geskik is om gekook of gebak te word, sogenaamde kookpiesangs (Engels: cooking bananas).

'n Gewone nageregpiesang het 'n dik skil wat maklik vanaf die vrugvlees loskom en met die hand geskil kan word. Die vrug is, soos dit in Suid-Afrika voorkom, meestal geel, alhoewel piesangs ook in ander kleure, byvoorbeeld rooi en pers, voorkom.

Produksie

Top dertien piesangprodusente[3]
Land 2011 (mil. ton) 2016 (mil. ton)
Vlag van Indië Indië 28,5 29,1
Vlag van Volksrepubliek China China 10,7 13,1
Vlag van Filippyne Filippyne 9,2 8,9
Vlag van Ecuador Ecuador 6,4 7,1
Vlag van Indonesië Indonesië 6,0 7,0
Vlag van Brasilië Brasilië 7,3 6,8
Vlag van Colombia Kolombië 1,2 5,5
Vlag van Kameroen Kameroen 1,1 5,5
Vlag van Uganda Uganda 5,2 4,3
Vlag van Guatemala Guatemala 2,7 4,1
Vlag van Tanzanië Tanzanië 3,3 ?
Vlag van Angola Angola 2,6 3,0
Vlag van Meksiko Meksiko 2,1 2,2
Wêreld 142,7 148,4
Bron: [4]
Piesangtrosse word vervoer in Tanzanië

Verwysings

  1. etymologiebank.nl s.v. pisang
  2. (en) The Consolidated Encyclopedia – The Consolidated World Research Society, Ltd., 1946
  3. Insluitende sg. "Plantains". (In Uganda maak dit 95% uit)
  4. "Banana and plantain production in 2016, Crops/Regions/World list/Production Quantity". UN Food and Agriculture Organization, Corporate Statistical Database (FAOSTAT). 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Junie 2020. Besoek op 6 Januarie 2018.

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Piesang
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?