For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Klavier.

Klavier

Vleuelklavier en buffetklavier.

Die klavier (ook pianoforte of piano) is 'n slag-, toets- en snaarinstrument uit die siterfamilie wat met een toetsbord van klawers en twee of drie pedale bespeel word. Pianoforte beteken in Italiaans letterlik sag (en) sterk. Deurdat die krag[1] waarmee 'n hamer van die speelmeganiek die snare bespeel afhang van die wyse van bespeling van 'n toets,[2] kan elke toon afsonderlik sowel luid as sag (en die nuanse daartussen) gespeel word. Hierdie aspek het by die voorlopers van die klavier, waaronder die klawesimbel, ontbreek. Die huiskamerklavier (ook buffetklavier of pianino genoem) is meestal vertikaal opgebou (staande) en die klavier met die snare horisontaal word 'n vleuel of vleuelklavier genoem.

Tradisioneel het 'n klavier drie pedale, die een heel links is vir sag, die een in die middel is vir geweldig sag en die een heel regs is om die note aan mekaar te bind. Dit word alles moontlik gemaak deur 'n toestel in die klavier wat die afstand tussen die hammers en die snare beheer. Wanneer die hamers nader aan die snare is sal die klavier sagter speel. Om die derde pedaal te gebruik word die vilt wat op die snare rus opgelig, sodat die klank nie verdwyn nie.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Notas

[wysig | wysig bron]
  1. Nota: die snelheid en die massa van die hamerkop is uiteindelik bepalend vir die energie wat die snaar in trilling bring.
  2. Nota: die snelheid wat 'n mens aan die toets (klawer) gee, bepaal uiteindelik hoe snel die hamer die snaar raak, wat deur middel van diverse tegnieke gerealiseer kan word, soos die gebruik van spierspanning, beweging, en gebruik van die gewig wat 'n mens met 'n bepaalde snelheid vanuit die arm via die hand en vinger aan die toets deurgee.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Klavier
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?