Phil Mickelson
Phil Mickelson | |||||
---|---|---|---|---|---|
By die 2008 V.S. Ope te Torrey Pines | |||||
Persoonlike inligting | |||||
Volle naam | Philip Alfred Mickelson | ||||
Bynaam | Lefty | ||||
Gebore | 16 Junie 1970 San Diego, Kalifornië | ||||
Hoogte | 1,91 m | ||||
Gewig | 91 kg | ||||
Nasionaliteit | Verenigde State | ||||
Eggennoot | Amy McBride (getroud 1996) | ||||
Kinders | Amanda, Sophia, Evan | ||||
Loopbaan | |||||
Kollege | Arizona Staatsuniversiteit | ||||
Professioneel geword | 1992 | ||||
Huidige toernooie | PGA Toer (sedert 1992) | ||||
Professionele oorwinnings | 51 | ||||
Hoogste rang | 2 (1 Februarie 2001)[1] | ||||
Aantal oorwinnings volgens toernooi | |||||
PGA-toernooi | 42 | ||||
Europese toernooi | 9 | ||||
Challenge-toernooi | 1 | ||||
Ander | 5 | ||||
Beste uitslae in groot kampioenskappe (wenne: 5) | |||||
Meesterstoernooi | Wen: 2004, 2006, 2010 | ||||
PGA-kampioenskap | Wen: 2005 | ||||
V.S.-ope | 2de: 1999, 2002, 2004, 2006, 2009, 2013 | ||||
Britse Ope | Wen: 2013 | ||||
Prestasies en toekennings | |||||
|
Philip Alfred Mickelson (gebore 16 Junie 1970), met die bynaam Lefty, is 'n Amerikaanse professionele gholfspeler. Hy het reeds 44 toernooie op die PGA-toer gewen, insluitend vyf groot kampioenskappe: drie Meesterstitels (2004, 2006, 2010), 'n PGA-kampioenskap (2005),[2] en 'n Opekampioenskap (2013).[3]
Mickelson is een van 12 gholfspelers in die geskiedenis van die sport om ten minste drie van die vier majors te wen.[4] Hy het elke grote behalwe die VS-Ope, gewen, waar hy 'n rekord ses keer die naaswenner was.[5]
Mickelson was vir meer as 700 weke in die top-10 van die Amptelike Gholfwêreldranglys,[6] met 'n loopbaan-hoogste van tweede op die wêreldranglys (reeds 'n paar keer) en is 'n lewenslange lid van die PGA-Toer. Mickelson is bekend vir sy linkshandige swaai, selfs al is hy andersins regshandig. Hy is in Mei 2012 ingelyf in die "World Golf Hall of Fame".[7]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Week 06 2001 Ending 11 Feb 2001" (pdf). OWGR. Besoek op 20 Desember 2018.
- ↑ Total purse.
- ↑ "Mickelson's "Peaceful" Day" (in Engels). The Open. 21 Julie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Julie 2014. Besoek op 16 Oktober 2013.
- ↑ "rory-McIlroys-historic open victory" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Februarie 2019.
- ↑ Casey, Phil (22 Julie 2013). "Mickelson targets Grand Slam of victories after sealing Open glory at Muirfield". Daily Mail (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 26 Julie 2013.
- ↑ "Golf ranking stats". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2019.
- ↑ "World Golf Hall of Fame to induct Mickelson in 2012" (in Engels). PGA Tour. 10 November 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Oktober 2018. Besoek op 25 Julie 2013.
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.