For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Peter I-Eiland.

Peter I-Eiland

Peter I-Eiland
Inheemse naam: Peter I Øy
Ligging van Peter I-Eiland
Ligging van Peter I-Eiland
Geografie

Ligging Suidelike Oseaan, Antarktika
Koördinate 68°53′S 90°34′W / 68.883°S 90.567°W / -68.883; -90.567

Oppervlakte 156 vk km
Hoogste punt Lars Christensentoppen 1 755 m
Administrasie
Vlag van Noorweë Noorweë
Oorsese gebied Peter I-Eiland

Kus van die Peter I-Eiland
Kaart van die Peter I-Eiland

Fabian von Bellingshausen het Peter I-Eiland (Noors: Peter I Øy) op 21 Januarie 1821 naby die kus van Wes-Antarktika ontdek. Dit is genoem na die Russiese keiser Pieter I. Ola Olstad voer die eerste suksesvolle landing op 2 Februarie 1929 uit en eis die eiland vir Noorweë op. Die aanspraak is, soos alle aansprake van gebiede suid van die 60ste suidelike breedtegraad, opgeskort in terme van die Antarktiese Verdrag. Die ander Antarktiese gebied waarop Noorweë aanspraak maak is Koningin Maudland. Peter I-Eiland is die enigste Antarktiese aanspraak onder die Antarktiese Verdrag wat nie 'n sektor is nie.

Die eiland het 'n oppervlak van 243 km² en bereik 'n hoogte van 1755 meter op Lars Christensenpiek, wat 'n vulkaan is. Dit is nie bekend of dit geblus is of nie aangesien die boonste gedeelte oënskynlik onveranderd deur gletserwerking is. Dit lê by 68° 50' Suid, 90° 35' Wes, ongeveer 450 km van die kus van Wes-Antarktika. Dit word deur pakys omring behalwe vir 'n kort tydperk in die laat somer. Dit is 95% vergletser.

Amateurradio

[wysig | wysig bron]

Die amateurradio voorvoegsel vir die eiland is 3Y, en die eiland tree af en toe op as gasheer vir DX-pedition. As een van die moeilikste entiteite om te kontak vir die gewilde DX Century Club toekenning, veroorsaak die geleenthede intense radioverkeersvlakke.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


 
Oorsese gebiede van Noorweë
Bouveteiland · Jan Mayen · Koningin Maudland · Peter I-Eiland · Svalbard
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Peter I-Eiland
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?