For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Persepolis.

Persepolis

Persepolis*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Ruïnes van die Poort van alle nasies in Persepolis
Ligging van Persepolis op 'n kaart (Iran)
Persepolis
Persepolis
Ligging van Persepolis in Iran
Koördinate: 29°56′04″N 52°53′29″O / 29.93444°N 52.89139°O / 29.93444; 52.89139
Lande Vlag van Iran Iran
Tipe Kultuur
Kriteria i, iii, vi
Verwysings 114
Streek Asië
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1979  (3de Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Persepolis (Persies: تخت جمشيد, Tacht-e Dsjamsjied, letterlik: "Dsjamsjied se troon"; Oud-Persies: 𐎱𐎠𐎼𐎿, Pārsa; Grieks: Persépolis, letterlik: "stad van die Perse") was een van die Achaemenidiese Ryk se hoofstede en is in 520 v.C. deur Darius I van Persië in die suide van Iran in die streek Persis gestig. Die naam "Persepolis" is Grieks en beteken "stad van die Perse"; die Persiese naam verwys na Dsjamsjied, 'n Persiese koning uit die mitologiese verlede; die oorblyfsels van sy troon wat neergestort het, het volgens oorlewering die stad gevorm. 'n Verdere naam uit die Middeleeue is Čehel-menār (چهل منار) wat "Veertig minarette" beteken. Anders as wat die Griekse naam aandui was Persepolis geen stad nie. Geen huise is tydens die argeologiese opgrawings in en om Persepolis gevind nie.

Toe die vroeëre setel Pasargadae vir 50 km na hierdie plek verskuif is, is aan die voet van die berg Kuh-e Mehr[1] of Kuh-e Rahmat (met dieselfde betekening "barmhartigheid, genade" in Arabies), 'n groot terras van 15 ha geskep. Meer as 14 geboue is op die platvorm onder Darius I en sy opvolgers, onder ander Ahasveros, Artaxerxes I en Artaxerxes II opgerig. Ander paleise is onmiddellik aan die voet van die terras uitgegrawe. Die hoofstad is in 330 v.C. deur Alexander die Grote vernietig, maar sy (gedeeltelik herboude) kan tot vandag toe besigtig word. Omdat die besproeiingstelsels ook vernietig is, is die geboue grootliks deur die woestynsand bedek en het dus bewaar gebly. Persepolis is in 1979, die jaar van die Iranse Rewolusie, deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys en is sowat 60 km noordoos van die metropool Sjiraz op die Hoogland van Marvdasjt in die Fars-provinsie (900 km suid van die hoofstad Teheran) geleë.

Panorama van Persepolis
Panorama van Persepolis

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. nirupars.com, Parsa

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Persepolis.
  • (en) Toerisme-inligting oor Persepolis op Wikivoyage
  • (en) "PERSEPOLIS". Encyclopædia Iranica. Besoek op 1 Februarie 2019.
  • (en) "Persepolis". Encyclopædia Britannica. Besoek op 1 Februarie 2019.
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Persepolis
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?