Pausha
Pausha is die tiende maand van die Hindoekalender. Pausha begin volgens die westerse kalender tussen 22 Desember en 20 Januarie wanneer die Son in die sterrebeeld Boogskutter staan. Pausha, 'n wintermaand, is ook bekend as Poush en Pushya.
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.