For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Orrin Hatch.

Orrin Hatch

Orrin Hatch
Orrin Hatch

Persoonlike besonderhede
Gebore 22 Maart 1934 (1934-03-22) (90 jaar oud)
Sterf 23 April 2022

Orrin Grant Hatch (gebore op 22 Maart 1934, sterf 23 April 2022) was 'n Amerikaanse prokureur, afgetrede politikus en komponis wat vir twee-en-veertig jaar as 'n senator van Utah in die Amerikaanse Senaat gedien het.[1][2] Hy was die eerste maal verkies tydens die 1976 Senaatsverkiesing van die Verenigde State, en was die langsdienende senator van die Republikeinse Party in die geskiedenis van die Verenigde State van Amerika.

Tot sy aftrede in 2019 was hy saam met Patrick Leahy van Vermont, slegs een van twee sittende VSA senators om te gedien het tydens die presidentskap van Gerald Ford; hy was ook een van die twee oorblywende Republikeinse senators, saam met Chuck Grassley van Iowa, om te gedien het gedurende die presidentskap van Jimmy Carter. Hatch het gedien as óf Voorsitter óf as die Hoof minderheidslid van die Verenigde State Komitee op die Regbank vanaf 1993 tot 2005.

Hy was voorheen voorsitter van die Verenigde State Komitee vir Gesondheid, Opvoeding, Arbeid en Pensioene vanaf 1981 tot 1987. Hatch het ook gedien as voorsitter van die Verenigde State Komitee van Finansies.

Op 3 Januarie 2015, nadat die 114de Kongres van die Verenigde State van Amerika ingehuldig is, het Hatch die Pro tempore President van die Senaat van die Verenigde State van Amerika geword.[3]

Op 2 Januarie 2018 het Hatch aangekondig dat hy sal uittree uit die Senaat en dat hy nie vir herverkiesing sal staan tydens die 2018 Senaatsverkiesing van die Verenigde State in November nie.[4]

Hatch het klavier, viool en orrel gespeel. Aangevuur deur sy belangstelling in poësie, het Hatch baie liedjies geskryf. Hy was mede-outeur van "Everything And More", gesing deur Billy Gilman. Benewens sy werk as 'n Amerikaanse senator, het Hatch meer as VSA$10 000 verdien as 'n Mormoonse-musiekopnamekunstenaar.[5] Hy het die lirieke gemaak vir en deelgeneem aan die opname van "Eight Days of Hanukkah" in 2009. Die liedjie se musiek is deur Madeline Stone gekomponeer.[6]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. https://www.thecut.com/2018/01/6-of-orrin-hatchs-ultimate-party-songs.html
  2. Mayshark, Jesse Fox (16 Julie 2006). "Orrin Hatch, Lyricist" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Februarie 2020. Besoek op 11 Januarie 2019 – via NYTimes.com.
  3. Burr, Thomas (5 November 2014). "Utah's Sen. Orrin Hatch to be 3rd in line for the presidency". The Salt Lake Tribune (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2017.
  4. Seitz-Wald, Alex (2 Januarie 2018). "Sen. Orrin Hatch to retire, opening door for Romney". NBCNews.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Junie 2019.
  5. "Brown earned $700,000 for book". boston.com. The Boston Globe. 16 Junie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Januarie 2012. Besoek op 28 Julie 2011.
  6. "Eight Days of Hanukkah". 3 Desember 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Junie 2020. Besoek op 18 Februarie 2020.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Orrin Hatch
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?