For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Omgekeerde.

Omgekeerde

Grafiek van die omgekeerde funksie: y = 1/x.

Die omgekeerde of resiprook van 'n getal is 1 gedeel deur die getal. Dus, die resiprook van 5 is 1/5 = 0.20. Die omgekeerde van 'n breuk word verkry deur die teller en die noemer om te ruil. Die omgekeerde van 2/3 is byvoorbeeld 3/2.

  • die omgekeerde van 8 is 1/8 omdat 1 gedeel deur 8 = 1/8.
  • die omgekeerde van 125 is 1/125 omdat 1 gedeel deur 125 = 1/125.
  • die omgekeerde van 2498 is 1/2498 omdat 1 gedeel deur 2498 = 1/2498.
  • die omgekeerde van 98 is 1/98 omdat 1 gedeel deur 98 = 1/98.
  • die omgekeerde van 77 is 1/77 omdat 1 gedeel deur 77 = 1/77.
  • die omgekeerde van 345 is 1/345 omdat 1 gedeel deur 345 = 1/345.

As 'n getal met sy omgekeerde vermenigvuldig word, is die resultaat altyd 1:

  • 3 en 1/3 is omgekeerdes omdat 3 × 1/3 = 1
  • 10/12 en 1 1/5 is omgekeerdes omdat 10/12 × 1 1/5 = 1
  • -0.2 en -5 is omgekeerdes omdat -0.2 × -5 = 1
  • 1 en -1 is hulle eie omgekeerdes omdat 1 × 1 = 1 en -1 × -1 = 1
  • nul het nie 'n omgekeerde nie omdat geen getal maal nul gelyk is aan een nie


Die grafiek in die skets, y=1/x kan ook geskryf word as f(x)=1/x. Daar is 'n interessante verskynsel wat asimptote genoem word. 'n Asimptoot is 'n lyn waarna die funksie neig, maar sal die lyn nooit kruis nie. In hierdie geval is die x-as, met vergelyking y=0, die horisontale asimptoot en die y-as, met vergelyking x=0, die vertikale asimptoot.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Omgekeerde
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?