For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Olaf Andresen.

Olaf Andresen

Olaf Andresen
GeboortenaamHans Olaf Waldemar Rüdiger Emmerich Felix Januarius Andresen
Gebore14 Januarie 1902
Berlyn, Duitsland
Sterf20 Desember 1985
Kemptonpark
Beroep(e)Komponis, liedjieskrywer

Olaf Andresen (1902–1985) was 'n Duitsgebore Afrikaanse liedjieskrywer, komponis en uitgewer van bladmusiek.[1] Hy is bekend vir die Heidelied, My Hart Verlang Na Die Boland en die liedere van verskeie weermag-eenhede. Hy het sy komposisies by sy eie musiekdrukkery, Melotoongolwe Musiekuitgewers, laat druk en versprei.

Beknopte biografie

[wysig | wysig bron]

Hans Olaf Waldemar Rüdiger Emmerich Felix Januarius Andresen is op 14 Januarie 1902 in Berlyn in Duitsland gebore en vestig hom in 1931 in Suid-Afrika. Hy raak in 1939 verloof aan Martha Dittrich, 'n Afrikaanse meisie van Deense oorsprong.

Met die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog is hy in die Leeukop-gevangenis geïnterneer omdat hy 'n lid van die Ossewa Brandwag was en Duitsland in die oorlog gesteun het. Ná agt maande ontsnap hy op 6 Julie 1941 met die hulp van sy verloofde uit die interneringskamp. Hy was daarna vir elf maande in Suid-Afrika voortvlugtend. In hierdie tyd het hy onder andere marse vir die Ossewa Brandwag onder die skuilnaam Andries Cilliers gekomponeer. [2]

Daarna vlug hulle na Mosambiek en is daar getroud. Gedurende die tyd loof die regering van genl. Jan Smuts 'n beloning van 500 pond uit vir enigeen wat hom lewendig of dood sou uitlewer.[3] Nadat die Nasionale Party in 1948 aan bewind kom, kon hy weer na Suid-Afrika terugkeer en dien drie jaar tronkstraf uit.

Hy is op 20 Desember 1985 in Kemptonpark oorlede.

Nalatenskap

[wysig | wysig bron]

Die Andresen-versameling bestaan uit artefakte, korrespondensie, musiekmanuskripte, koerantknipsels en gedrukte musiek. Dit vul 13 pamfletdose.[4]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Olaf Andresen
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?