For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Oesjanka.

Oesjanka

Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
’n Russiese oesjanka.

Oesjanka (Russies: уша́нка; ook ша́пка-уша́нка, sjapka-oesjanka, IFA: /ˈʂapkə ʊˈʂankə/) is ’n Russiese pelshoed met oorflappe wat aanmekaargebind kan word oor die kroon van die hoed, of onder die draer se ken om die ore en onderste deel van die gesig teen die koue te beskerm.

Oesjankas word gewoonlik van konynpels gemaak en soms ook van meer gesogte pels soos dié van vosse en wolwe. Dié van nagemaakte pels word deesdae in groot maat vervaardig en aan toeriste verkoop. Die term oesjanka kom van die Russiese woord oesji (у́ши, "ore"), en sjapka-oesjanka beteken dus letterlik "hoed met oorflappe". Daar word bespiegel dat die Russe die ontwerp van die hoed van die Mongoolse leër gekry het, aangesien die Mongole ’n soortgelyke hoed gedra het. Die oesjanka bly egter ’n stereotipe van die Russiese kultuur.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Oesjanka
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?