For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for OLAF.

OLAF

OLAF se kantore in Brussel.

OLAF (Frans: Office de Lutte Anti-Fraude) is 'n agentskap van die Europese Kommissie wat in die Europese Unie bedrog en korrupsie moet beveg. Die organisasie probeer veral om seker te maak dat die EU se geld sy regte bestemming bereik.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Die UCLAF (Unité de Coordination de La Lutte Anti-Fraude) soos dit toe genoem is, is in 1988 opgerig. Aanvanklik het dit net die lidstate in hulle werk gehelp, maar in 1995 het dit die reg gekry om op eie inisiatief ondersoeke te begin. In 1999 het die Santer-Kommisie uitgetree vanweë 'n korrupsieskandaal rondom Édith Cresson. Die UCLAF het OLAF geword en sy magte is verder uitgebrei. Franz-Hermann Brüner het die eerste Direkteur-Generaal geword. Die jaar 2006 was die eerste waarin die getal ondersoeke wat OLAF self begin het net so groot was as dié wat op inisiatief van die lidstate begin is. In 2010 het OLAF op sy webwerf aan burgers die moontlikheid gegee om bedrog aan te meld. [1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Amptelike webwerf OLAF" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
OLAF
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?