For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Negerhollands.

Negerhollands

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
Negerhollands
Gepraat in: Vlag van Amerikaanse Maagde-eilande Amerikaanse Maagde-eilande 
Gebied: Karibiese See
Totale sprekers: uitgesterf
Taalfamilie:
 Germaans
  Wes-Germaans
   Nederfrankies
    Nederlands
     Negerhollands 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: geen
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: dcr

Negerhollands is 'n Zeeuwse kreooltaal wat op die Deense Wes-Indië, wat nou as die Amerikaanse Maagde-eilande bekendstaan, gepraat is. Nederlands was die basis daarvan met invloede uit Deens, Engels, Frans, Spaans en Afrika-tale.

Morawiese en Deense sendelinge het 'n formele weergawe van die taal gevestig, wat as Hoog-Kreol bekend staan. In 1770 het hulle die eerste leerboek en 'n klein Lutherse kategismus gepubliseer, wat met 'n vertaling van die Nuwe Testament in 1781 gevolg is.

Die taal het aan die begin van 19de eeu begin verval toe Engels die oorheersende taal op die eilande geword het. Die Lutherse Kerk het diens in die taal vir die inboorlinggemeente tot die 1830's gehou. Die nuwe generasies het Engels as eerste taal begin leer en het stadig opgehou om Negerhollands te praat en dit het beperk tot kerkdienste geword. In alle waarskynlikheid was Mrs Alice Stevenson die laaste spreker, wat in 1987 gesterf het.

Mense het Negerhollands tot die 20ste eeu op die Morawiese Weeshuis by Nyherrehut naby Tutu aangehou praat. Die ou weeskinders was destyds vrywilligers en dus het hulle die ou kreool gepraat.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Negerhollands
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?