Muldersdrift
Muldersdrift | |
---|---|
![]() Muldersdrift is 'n groot rolspeler in die gasvryheidsbedryf | |
Koördinate: 26°1′58.8″S 27°51′0″O / 26.033000°S 27.85000°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Distrik | Wesrand |
Munisipaliteit | Mogale City |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,66 km2 (1,80 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 744 |
• Digtheid | 374/km2 (970/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 9.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 0.9% |
• Swart mense | 89.9% |
• Ander | 0% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 19.2% |
• Zoeloe | 15.1% |
• Sotho | 10.1% |
• Engels | 8.4% |
• Ander | 47.2% |
Poskode (strate) | 1747 |
Poskode (posbusse) | 1739 |
Skakelkode | 011 |
Muldersdrift is 'n klein nedersetting in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is net noord van Krugersdorp waar die N14 nasionale pad Muldersdrift se loop, 'n voorloper van die Krokodilrivier, kruis. Die pad terug na Krugersdorp gaan teen die bekende Muldersdrift opdraand uit wat uiters gewild is onder die hardlopers en fietsryers as 'n oefenplek.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Muldersdrift". Sensus 2011.
Setel: Randfontein | ||
Mogale City | Azaadville • Kagiso • Krugersdorp • Lindley • Magaliesburg • Muldersdrift • Munsieville • Rietvallei | |
Merafong City | ||
Randfontein | ||
Westonaria |
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.