For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Moderne Teenpouse.

Moderne Teenpouse

In die moderne tyd is daar verskeie persone wat aanspraak maak op die pousskap en hoewel hulle nie tegnies aan die definisie van teenpous voldoen nie, word hulle tog as sulks in die media betitel. Gewoonlik behoort hulle tot sedevacatante-groeperinge wat aanneem dat die Stoel van Rome vakant is en dan iemand kies om die plek te vul. Hulle word ook konklaviste genoem omdat hulle baie keer deur 'n konklaaf van gelowiges verkies is. Petrus II is 'n geliefde pousnaam onder hulle weens die profesieë van St. Malachias wat verklaar dat Petrus II die laaste pous van die Rooms-Katolieke Kerk sou wees.

Collinite

[wysig | wysig bron]

Die groepering uit Frankryk, gestig deur Michel Collin se aanvanklike naam was Die orde van die Moeder van God, maar staan tans bekend as die Apostels van Oneindige Liefde.

  • Pous Clemens XV gebore Michel Collin, self aangestel, van 1950 tot 1974.
  • Pous Gregorius XVII gebore Jean-Gaston Tremblay van 1968 tot 2011 in Kanada.

Die Palmariaanse Katolieke Kerk

[wysig | wysig bron]

Die Palmariane sien Pous Paulus VI en sy voorgangers as ware pouse. Hulle vereer Paulus VI as 'n martelaar. Hulle beweer op grond van mistiese verskynings dat die pous van Rome geëkskommunikeer is en dat die setel van die pousskap verskuif het na El Palmar de Troya in Spanje.

  • Pous Gregorius XVII gebore Clemente Dominguez y Gomez misties selfaangestel van 1978 tot 2005.
  • Pous Petrus II gebore Manual Corral van 2005 tot 2011
  • Pous Gregorius XVIII gebore Sergio Maria van 2011.

Ander

[wysig | wysig bron]
  • Pouse van die Legio Maria in Kenia, Timothy Joseph Blasio Ahitler van 1963 tot 1998; Pius Lawrence Jairo Chiaji Adera van 1996 tot 2004; Raphael Titus Otieno van 2004.
  • Pous Michael I gebore David Bawden in Kansas, VSA.[1]
  • Pous Pius XIII gebore Lucian Pulvermacher pous van die Ware Katolieke Kerk in Montana, VSA.
  • Pous Krav I,[2] gebore Mirko Fabris in Zagreb, Kroasië.
  • Pous Alexander IX,[3] gebore Joaquin Llorens, in Elx, Spanje.
  • Pouse van die Iglesia Catolica Apostolica Remanente in Buenos Aires, Argentinië. Pous Leo XIV gebore Oscar Michaelli van 24 Maart 2006, Pous Innocentius XIV gebore Juan Bautista Bonetti van 14 Februarie 2007 tot 29 Mei 2007, opgevolg deur Pous Alexander IX.[4]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 10 Most Bizarre people on Earth [1]
  2. George D. Chryssides, Historical Dictionary of New Religious Movements (Rowman & Littlefield 2011 978-0-81087967-6)
  3. "Congregación Mercedaria. Esclavas adoratrices del Señor". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 April 2016. Besoek op 15 Augustus 2014.
  4. Iglesia Católica en el Exilio


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Moderne Teenpouse
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?