For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Mickey Rourke.

Mickey Rourke

Mickey Rourke
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Rourke in 2009 by die première van City Island.

Geboortenaam Philip Andre Rourke jr.
Geboorte 16 September 1952 (1952-09-16) (71 jaar oud)
Aktiewe jare 1979-tans

Philip Andre Rourke jr. (gebore op 16 September 1952),[1] bekend as Mickey Rourke, is ’n Amerikaanse akteur, draaiboekskrywer en afgetrede bokser wat te sien is in hoofrolle in drama-, aksie- en rillerprente.

In die 1980s' het hy in die komediedrama Diner (1982), die drama Rumble Fish (1983), die misdaadfliek The Pope of Greenwich Village (1984) en die erotiese drama 9½ Weeks (1986) gespeel, en het groot lof ontvang vir sy spel in Barfly en Angel Heart (albei 1987). In 1991 het Rourke, wat vroeër jare boksopleiding gekry het, die rolprentbedryf verlaat en vir ’n tyd ’n professionele bokser geword.[2]

In 1994 het hy die bokshandskoene opgehang en weer begin toneelspeel. Hy was daarna in verskeie flieks te sien in byspelerrolle, onder meer die drama The Rainmaker (1997), die komediedrama Buffalo '66 (1998), die raaiselprent The Pledge (2001), die aksiefliek Once Upon a Time in Mexico (2003) en die aksieriller Man on Fire (2004).

In 2005 het Rourke sy terugkeer as hoofrolspeler gemaak in die neo-noir-aksieriller Sin City, waarvoor hy ’n paar pryse gewen het. In die 2008-fliek The Wrestler speel hy ’n ouer stoeier; hy het daarvoor ’n Golden Globe en Bafta gewen en ’n Oscar-benoeming gekry.[3] Hy was meer onlangs ook te sien in kommersieel suksesvolle prente soos Iron Man 2 en The Expendables (albei 2010).

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Rourke's arrest report for November 17, 2007" (PDF). TMZ. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 29 Mei 2008. Besoek op 13 Januarie 2009.
  2. "Rourke mania: Darren Aronofsky directs portrait of aging wrestler". Filmjournal.com. 25 November 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2009. Besoek op 5 Julie 2009.
  3. Wloszczyna, Susan (16 Desember 2008). "'Wrestler' role puts Rourke back in awards ring". USA Today (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2009. Besoek op 13 Januarie 2009.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Mickey Rourke
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?