For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Metaalbewerking.

Metaalbewerking

Vir metaalsamestelling, sien Metaalfabrisering.
'n Staaf metaal wat op 'n draaibank gedraai word.

Metaalbewerking is die proses om metaale te vorm en te hervorm om nuttige voorwerpe, onderdele, samestellings en grootskaalse strukture te skep. As 'n term dek dit 'n wye en diverse reeks prosesse, vaardighede en gereedskap vir die vervaardiging van voorwerpe op elke skaal: van groot skepe, geboue en brûe tot presiese enjin-dele en delikate juweliersware.

Die historiese wortels van metaalbewerking dateer van voor die opgetekende geskiedenis; die gebruik daarvan strek oor kulture, beskawings en millennia. Dit het ontwikkel van die vorming van sagte, inheemse metaale soos goud met eenvoudige handgereedskap, deur die smeltwerk van erts en warm smeding van harder metale soos yster, tot hoogs tegniese moderne prosesse soos masjinering en sweiswerk. Dit is gebruik as 'n bedryf, 'n dryfveer van handel, individuele stokperdjies, en in die skepping van kuns;[1] dit kan as beide 'n wetenskap en 'n ambag beskou word.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Steampunk Metal Sculptures". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2015. Besoek op 30 Augustus 2012.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Metaalbewerking
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?